Site Loader
Rock Street, San Francisco
  • Current Language:
  • fr
  • Select Language:

Consulter la cote et le prix de Dr A H Du Preez Van Wyk par Anton Karstel


Anton Karstel né en 1968
À propos du lot n° 36
Dr A H Du Preez Van Wyk
Medium: oil on canvas
Dimensions : 78 by 56cm excluding frame, 81 by 58,5 by 4cm including frame
Signature: signed and dated 07 on the reverse

Données de vente réservées aux abonnés Premium. Voir les offres



Notes : As per the artist, the source photograph for the portrait of Dr. A. H. du Preez van Wyk is from a June 1950 issue of the journal Vigor. This painting is part of a series that delved into his father's collection of books which he used as an employee of the Department of Education. The following text accompanied the photograph: Dr. A. H. du Preez van Wyk wat begin Junie 1950 diens aanvaar het as Direkteur van Onderwys, Transvaal, is N.A.R.L.O se jongste aanwins. Dr. van Wyk is pedagoog van beroep en was 'n tyd lank ook hoof van die normale-kollege, Pretoria. Verlede jaar het hy n toer deur die V.S.A onderneem en verskeie opvoedkundige inrigtings aldaar besoek. Hy was veral ge-interesseerd in die opleiding van onderwysers. Gepaard met sy liefde vir die onderwysberoep was daar altyd sy belangstelling in sport en sy voorliefde vir rugby. Hy was n uithaler-rugbyspeler op sy dae, het vir Wes-Transvaal in die Curriebekerwedstryde gespeel, en het o.m. vol kleure van Wits behaal. Dr. van Wyk is besonder geinteresseerd in liggaamlike opvoeding in skole en het baie in belang hievan gedoen. Hy hou die mening daarop na dat alle kinders aan buiteskoolse bedrywighede behoort deel te neem omdat dit n belangrike deel van hul opvoeding is.

Vous souhaitez évaluer une oeuvre de l'artiste? 

AfricartMarket Insights

 Accédez à des informations exclusives. Pour recevoir les conseils et actualités rédigés par nos experts et les promotions laissez votre e-mail ici !

Nous respectons votre vie privée. Pas de spam.